Vrystaatse kalkgronde kan die ding doen
|
Landzicht-kelder - by Jacobsdal, 60 km van kimberley en
160 van bloenfontein in die Vrystaat - het op 1 Maart 1998 in
die hande van
sy lede oorgegaan en is ywerig besig om sy selfbemarkingsprogran
met meer edelcultivars uit te brei
|
Herman Galama, 'n Nederlandse outomatiseringsingenieur wat 'n aartappel-oestmasjien
moes kom inmekaarsit en besluit het om Suid-Afrika sy tuiste te maak.
Hy het Harry Oppenheimer se perdeplaast gekoop (die stalle is op die agtergrond)
en dit in 'n model-boerdery omskep onder meer vir wingerd onder mikro-besproeiing.
|
|